Descubrir
Contribuir
Buscar
Iniciar sesión
¿Eres artista? ¡Aprovecha al máximo tus letras con Musixmatch Pro!
Ir a Pro
Die dinkdansmasjien • 2012
Kulkuns
Bittereinder
Chris Chameleon
Agregar traducción
Compartir
Verificado por un Curator
6 contribuciones
about 5 years ago
Traducciones
Letra de Kulkuns de Bittereinder, Chris Chameleon
dis kulkuns, meisie, hy′s 'n woordesmous
hy lag nou in sy mou in terwyl hy jou hart wegflous
dis kulkuns, meisie, hy′s 'n woordesmous
hy lag nou in sy mou in terwyl hy jou hart wegflous
Dis kulkuns
Dis kulkuns
Dis kulkuns
Dis kulkuns
ek't ′n seemonster verdrink en hom laat sink in ′n tsunami
in die kloosters van die Ooste het ek geleer van origami
in die Russiese winter het ek met wolwe gestoei
met my rewolwer het ek al 22 cowboys laat bloei
ek was 'n sluipmoordenaar in Suid-Amerika in die tagtigs
en ′n slipdraer by Fyodor Dostoevsky se begrafnis
ek't al liedjies gesing saam met Chris Chameleon
en in Holland langs die see van ′n toring afgespring
ek het meerminne bemin in Skandinawiese waters
en in Granada gedraai met die fraai Flamenco dansers
in Kanada se baaie het ek salm met die palm gevang
en groot sesse gemoer van Muralitharan met een hand
in Nieu Seeland se reënwoud het ek Kiwi's gejag
en ek het al grappies gemaak wat Corné en Twakkie laat lag
maar na al my avonture moet ek nou doodeerlik sê
jy′s mooier as dit alles, dis vir jou wat ek wil hê
dis kulkuns, meisie, hy's 'n woordesmous
hy lag nou in sy mou in terwyl hy jou hart wegflous
dis kulkuns, meisie, hy′s ′n woordesmous
hy lag nou in sy mou in terwyl hy jou hart wegflous
Dis kulkuns
Dis kulkuns
Dis kulkuns
Dis kulkuns
(Chris Chameleon) jy is die begin van
alles sedert die einde van my vorige bestaan
wat nou oneindig ver weg voel sedert die dag
wat jy aan die tralies van my hart kom raak het
dis nie regtig my styl nie my maar ek
voel my onteenseglik genoop om jou te besing
met my hele wese te bemin en as ek mag te be-tas
en ek sal jou nooit laat gaan nie as ek jou net eers vas kan hou
want ek weet nou hoekom ek hier geplaas is
in 'n wêreld waar alles net ′n geroesemoes en 'n geraas is
sodat my lot met joune verstrengel kon raak
en dit alles oplaas vir die eerste keer sin kon maak
een volledige geheel twee lewens word een
saam teen die wêreld daarbuite... watter wêreld?
daar is geen ander wêreld nie, net die een waarin ek my met jou bevind
ek sien en ek hoor en ek weet van geen ander nie
en niemand en niks kan dit ooit verander nie
want dis net jy en ek en ek en jy
dis kulkuns, meisie, hy′s 'n woordesmous
hy lag nou in sy mou in terwyl hy jou hart wegflous
dis kulkuns, meisie, hy′s 'n woordesmous
hy lag nou in sy mou in terwyl hy jou hart wegflous
Dis kulkuns
Dis kulkuns
Dis kulkuns
Dis kulkuns
ai, meisiekind, as jy maar net vir jouself kon dink
die man se woorde het minder inhoud as die wind
hy rek sy bek, maar hy's net ′n wolf wat verslind
hy sit sy hoed so eenkant toe, maar eieroem stink
ai, meisiekind, as jy maar net vir jouself kon dink
die man se woorde het minder inhoud as die wind
hy rek sy bek, maar hy′s net 'n wolf wat verslind
hy sit sy hoed so eenkant toe, maar eieroem stink
Writer(s): Jaco Van Der Merwe, Peach Van Pletzen, Louis Minnaar
Añadir a favoritos
Compartir
Contribuir
Por hacer
Traducción
Comparte letras en todos los idiomas
Etiqueta de estructura
Identifica las secciones de la canción
Completado
Letra
Verificado por un Curator
Sincronizar
Verificado por un Curator
Etiqueta de intérpretes
Identificar quién está cantando qué
Créditos
Esta canción aún no tiene créditos
Más información
Contribuciones
Última edición about 5 years ago
Bea Jansen van Rensburg
Rookie
Editado
Bea Jansen van Rensburg
Rookie
Añadido
Armin Steenkamp
Rookie
Añadido
Rozanne van Tonder
Rookie
Añadido
Rozanne van Tonder
Rookie
Editado
Daniël Wykerd
Graduado
Etiquetado
Die dinkdansmasjien
Álbum • 2013 • 10 pistas
1
Die woud
Bittereinder, Magdalene Minnaar
2
Kwaadnaas
Bittereinder, Shane Durrant
3
Die dinkdansmasjien
Bittereinder
4
Jakkals trou
Bittereinder
5
Kulkuns
Bittereinder, Chris Chameleon
6
Bliksem
Bittereinder, Freddie Bruno, Hemelbesem
7
Die slagting
Bittereinder, Tim Beumers
8
Regstreeks: Die dinkmasjien
Bittereinder, Toast Coetzer, Mavis Vermaak, Andries Bezuidenhout, Ilze Ontong, Hunter Kennedy, M.j. Du Preez, Tom Gouws
Añadir letras
9
Hartklop: Die dansmasjien
Bittereinder
10
Houvas
Bittereinder
Ir al álbum
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro
Productos
Para creadores de música
Para Editoras
Para socios
Para la comunidad
Para desarrolladores
Transcripciones de pódcast
Descubre Letras de canciones
Compañía
Vistazo general
Sobre nosotros
Personas
Prensa
Contacto
Blog
Comunidad
Vistazo general
Guía de edición
Conviértete en un Curator
Centro de Ayuda
Pregunta a la Comunidad
Blog de la Comunidad
Artistas:
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
0-9
© Musixmatch
Acuerdo de Licencia con el Usuario Final
Política de privacidad
Política de Cookies
Derechos de autor
🇮🇹 Made with love & passion in Italy 🌎 Enjoyed everywhere
Musixmatch Pro
Ir a Musixmatch para Artistas
Podcasts
Explora la transcripción de podcasts